Spyskaart歌词 歌手JAN JAN JANLiezel Pieters-专辑Spyskaart-单曲《Spyskaart》LRC歌词下载

小瓶盖2021-11-23  75

导读:《Spyskaart》歌词 歌手JAN JAN JANLiezel Pieters的专辑Spyskaart单曲《Spyskaart》LRC歌词下载,《Spyskaart》歌词分享。…

Spyskaart歌词 歌手JAN JAN JAN / Liezel Pieters-专辑Spyskaart-单曲《Spyskaart》LRC歌词下载

歌曲:《Spyskaart》
歌手:JAN JAN JAN / Liezel Pieters
专辑:Spyskaart

点击试听 → 《Spyskaart

《Spyskaart》歌词:

[00:00.000] 作词 : Stephan Hugo/Stephan van Huyssteen [00:01.000] 作曲 : Stephan Hugo/Stephan van Huyssteen [00:09.397] Die kombuis staan leeg en die plaas is gesort [00:13.543] Al wat kort is ‘n deksel vir my dekselse pot [00:16.891] My ma vra my watter vrou soek ek aan my sy [00:24.089] Wel ek hou van dans [00:26.285] Bietjie meer van eet [00:27.905] En sy moet darem net so iets van pap en kaiings weet [00:31.438] Ek vra nie veel sal selfs my laaste Rolo deel [00:36.706] [00:39.031] Dan’s die koeël deur die kerk en die vet sal spat [00:42.428] Al wat ek weet is sy moet ook ‘n tjop en doppie kan vat (Tjop en doppie hey) [00:48.369] Pannekoek en melktert saam met ontbyt [00:51.449] Plaasbrood geplak met ‘n appelkooskonfyt [00:55.205] Die een wat by my pas die een wat na my aard [00:58.963] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [01:03.168] Karringmelk anys of bietjie boerebeskuit [01:06.000] En dan ‘n lepel kondensmelk in my koffie smyt [01:09.682] Die een wat by my pas die een na my aard [01:13.371] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [01:17.156] Ja die een wat by my pas die een na my aard [01:20.525] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [01:25.308] [01:26.075] Soek ‘n boer met ‘n ietsie ekstra om die lyf [01:29.680] Soek ‘n man met ‘n hemp om sy boepie styf [01:33.446] As hy kalorieë tel hou maar eers verby my pel (Hou maar eers verby) [01:40.709] Ek hou ook van dans [01:42.674] En nog meer van eet [01:44.180] Ek het so drie jaar laas in ‘n gym gesweet [01:47.833] Ek’s gebou om te hou [01:49.854] En ek bly steeds ‘n volbloed vrou (Volbloed vrou) [01:55.283] Dan’s die koeël deur die kerk [01:57.082] Soek sy hande sterk [01:58.725] Hy beter weet hoe om ‘n lekker stukkie degie te werk (Stukkie degie hey) [02:04.794] Pannekoek en melktert saam met ontbyt [02:07.860] Plaasbrood geplak met ‘n appelkooskonfyt [02:11.994] Lank, kort of rond, maar net nie lig soos ‘n graat [02:15.042] Jy weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [02:18.492] Moer weg die hoender jy weet ek like nie slaai [02:22.564] Nie verniet 3 Webers in my lewe op gebraai nie [02:26.505] Die een wat by my pas die een na my aard [02:29.580] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [02:33.425] Ja die een wat by my pas die een na my aard [02:36.805] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [02:41.158] Want jy hoef nie te lyk soos ‘n Speedo model [02:44.598] En jy hoef niks te weet van porsies tel [02:48.017] Die lewe is al klaar heeltemal te swaar [02:51.646] Kom ons geniet die lewe en ons geniet mekaar [02:56.454] [02:59.602] Pannekoek en melktert saam met ontbyt [03:02.462] Plaasbrood geplak met ‘n appelkooskonfyt [03:06.183] Lank, kort of rond, maar net nie lig soos ‘n graat [03:09.699] Jy weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [03:13.337] Moer weg die hoender jy weet ek like nie slaai [03:16.956] Nie verniet 3 Webers in my lewe op gebraai nie [03:20.775] Die een wat by my pas die een na my aard [03:24.171] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart [03:27.946] Ja die een wat by my pas die een na my aard [03:31.320] Weet die pad na my hart lê in ‘n spyskaart
展开全文
00


本文地址: https://gexing800.com/read-52654.html
免责声明:本文仅代表作者个人观点,与时尚个性网(本网)无关。其原创性以及文中陈述文字和内容未经本站证实,对本文以及其中全部或者部分内容、文字的真实性、完整性、及时性本站不作任何保证或承诺,请读者仅作参考,并请自行核实相关内容。
    本网站有部分内容均转载自其它媒体,转载目的在于传递更多信息,并不代表时尚个性网(本网)赞同其观点和对其真实性负责,若因作品内容、知识产权、版权和其他问题,请及时提供相关证明等材料并与我们联系,本网站将在规定时间内给予删除等相关处理.


相关阅读

最新回复(0)